Jerome Damon, een van Afrika se eerste video-assistentskeidsregter-instrukteurs, sê die “moeilike besluite” in die stryd tussen Suid-Afrika en Egipte was albei die regte beslissings.
Die Paarl Royals en Sunrisers Eastern Cape pak mekaar Saterdag op Bolandpark in Paarl in die derde wedstryd van die nuwe SA20 ...
Die Joburg Super Kings het Saterdag die Pretoria Capitals met 22 lopies op SuperSportpark in Centurion geklop.
Faf de Klerk hou die aksie van die kantlyn af dop nadat hy in die Yokohama Canon Eagles se wedstryd teen die Shizuoka Blue Revs beseer is.
Die Amerikaanse lugaanvalle op Nigerië op Kersdag was ’n roekelose ondermyning van Afrika se soewereiniteit, meen die EFF.
Die 29-jarige slagoffer is glo onder die voertuig gesleep en het ernstige beserings opgedoen. Hy is later in die hospitaal dood.
Aryna Sabalenka en Nick Kyrgios sal Sondag in die “Battle of the Sexes” kragte meet, maar die enigste ooreenkoms tussen dié ...
Die meeste winkels se Kersversierings is verwyder en in groot kettingwinkels pryk die reklameborde reeds vir “Terug skool toe”-aanbiedinge. Dink jy nou is die regte tyd vir skoolgoed koop?
Twee soldate is in die Nkomazi-rivier in Mpumalanga meegesleur nadat hulle voertuig in ’n sterk stroom beland het.
Luister hier, boekwurms! ‘Ten Slotte’ deur Eben Etzebeth is die tweede luisterboek vir Desember, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Etzebeth is ʼn tweemalige Rugbywêreldbek ...
Ons 68-blad gebedsboek, wat by ons 1 Januarie-uitgawe ingesluit is, bevat getuienisse en sielskos van onder meer Kuier se Inspirasiemens van 2025, Jessica Daniels, pastoor Jonathan Rubain en sy dogter ...
Die ontslape skrywer Hans du Plessis se gewilde digbundel ‘Innie skylte vannie Jirre: Griekwapsalms en ander gedigte’ is onlangs deur Lapa heruitgegee.