Die Sunrisers Eastern Cape het Saterdagaand op Bolandpark die tuisspan, Paarl Royals, in die SA20-krieketreeks met 137 lopies verneder.
Die Europese invloed op sokker in Afrika is onmiskenbaar, met verskeie spanne wat spog met spelers wat dáár gebore is.
Die meeste winkels se Kersversierings is verwyder en in groot kettingwinkels pryk die reklameborde reeds vir “Terug skool toe”-aanbiedinge. Dink jy nou is die regte tyd vir skoolgoed koop?
Bafana Bafana het Vrydag ’n goue kans deur hul vingers laat glip om Egipte in die Afrikabeker-toernooi te klop, maar moes uiteindelik ’n nederlaag sluk.
Tea Seiha (links), Kambodja se minister van verdediging, en Nattaphon Narkphanit, Thailand se minister van verdediging, poseer Saterdag vir foto’s by ’n grenskontrolepunt in Thailand se ...
Jerome Damon, een van Afrika se eerste video-assistentskeidsregter-instrukteurs, sê die “moeilike besluite” in die stryd tussen Suid-Afrika en Egipte was albei die regte beslissings.
Die Paarl Royals en Sunrisers Eastern Cape pak mekaar Saterdag op Bolandpark in Paarl in die derde wedstryd van die nuwe SA20 ...
Die Joburg Super Kings het Saterdag die Pretoria Capitals met 22 lopies op SuperSportpark in Centurion geklop.
Faf de Klerk hou die aksie van die kantlyn af dop nadat hy in die Yokohama Canon Eagles se wedstryd teen die Shizuoka Blue Revs beseer is.
Die Amerikaanse lugaanvalle op Nigerië op Kersdag was ’n roekelose ondermyning van Afrika se soewereiniteit, meen die EFF.
Die 29-jarige slagoffer is glo onder die voertuig gesleep en het ernstige beserings opgedoen. Hy is later in die hospitaal dood.
Aryna Sabalenka en Nick Kyrgios sal Sondag in die “Battle of the Sexes” kragte meet, maar die enigste ooreenkoms tussen dié ...